daarmede
Voorsetsel | Bywoord |
---|---|
met | mede |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | ermede |
Naby | hiermede |
Veraf | daarmede |
Betreklik | waarmede |
Vraend | waarmede? |
Onbepaald | ergens mede |
Negatief | nergens mede |
Universeel | overal mede |
- Hulp:IPA: [ˈdar.me.də]
-
(lêer)
- Aanwysende bywoordelike voornaamwoord Dit vervang met+die/dat. Die woord is skeidbaar. Hierdie vorm behoort tot 'n hoër register (is deftiger, meer amtelike skryftaal) as daarmee.
- «Uitstekend verzorgde en fantasievolle keuken en daarmede een zeer plezierige culinaire ervaring.»
- Uitstekend versorgde en fantasievolle kos en daarme 'n baie lekker kulinêre ervaring.