felleem
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
felleem | - |
- fel•leem
- (plantkunde) Stingels en wortels se na buite gerigte, sekondêre weefsels wat deur die fellogeen gevorm word
- Onverkurkte selle van die felleem staan bekend as felloïede[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
felleem | - |
Vertalings: | |||
---|---|---|---|