'n Oliefilter.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  filter     filters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  filtertjie     filtertjies  

  Woordafbreking

fil•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Toestel wat groter deeltjies uit 'n stof verwyder.

     Voorbeeldsinne

Deur die wyn met 'n filter af te giet word die bitter afsaksels wat in die wyn gevorm het verwyder.

     Hiponieme

sif, oliefilter, lugfilter, waterfilter

     Verwante woorde

filtervoeder, filtreer, internetfilter

     Vertalings

  Vertalings:    filter
Engels: filter(en)
Nederlands: filter(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor filter.