Enkelvoud Meervoud
  gehug     gehugte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gehuggie     gehuggies  
ge•hug•gie
'n Klein nedersetting (meestal sonder 'n kerk); paar huise op die platteland wat by mekaar staan en kleiner as 'n dorp is.
Jakkalsfontein is 'n gehuggie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.
  Vertalings:    gehuggie
Engels: hamlet(en)
Nederlands: gehuchtje(nl)