Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord soek
Werkwoordelik gesoek
Naamwoordelik gesoek, gesoekte
gesog, gesogte  
Negatief ongesog, ongesogte

  Deelwoord

     Betekenisse

Naamwoordelike verlede deelwoord
1. byvoeglik wie of wat gesoek word

     Voorbeeldsinne

1. Sinoville-polisie het twee gesoekte diewe verlede week op heterdaad betrap.[1]

  Verwysings