Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
ongesogte
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Deelwoord
1.1.1
Betekenisse
1.1.2
Voorbeeldsinne
1.1.3
Antonieme
1.2
Verwysings
Afrikaans (af)
Voltooide deelwoord
Werkwoord
soek
Werkwoordelik
gesoek
Naamwoordelik
gesoek
,
gesoekte
gesog
,
gesogte
Negatief
ongesog
,
ongesogte
Deelwoord
Betekenisse
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
1.
attributief
wat nie
gesoek
word nie, wat nie gewild of populêr is nie
Voorbeeldsinne
1.:... en nou kan hulle spog met
daai
ongesogte
status van nommer drie in die krieketwêreld.
[
1
]
Antonieme
gesogte
Verwysings
↑
Netwerk24 Sport 2014