ongesog
Voltooide deelwoord | |
---|---|
Werkwoord | soek |
Werkwoordelik | gesoek |
Naamwoordelik | gesoek, gesoekte gesog, gesogte |
Negatief | ongesog, ongesogte |
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- 1. predikatief wat nie gesoek word nie, wat nie gewild of populêr is nie
- 1.:ek self is ongebore nog:
varksog se eier, ongesog [1]
- ↑ Van Wyk Louw Tristia 1962