Voltooide deelwoord
Werkwoord soek
Werkwoordelik gesoek
Naamwoordelik gesoek, gesoekte
gesog, gesogte  
Negatief ongesog, ongesogte
Naamwoordelike verlede deelwoord
1. attributief wat baie gesoek word, wat gewild, populêr is
1.:In dié stadium is hulle 'n gesogte lekkerny vir uile [1]
ongesogte
  1. Suid-Afrikaanse panorama, Deel 23(1-11), bls.33, Departement van Inligting., 1978