gewilde
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | gewild | gewilde | gewildes | |
Vergrotend | gewilder | |||
Oortreffend | gewildste |
- ge•wil•de
- Attributiewe vorm van gewild; waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.
- Die strand is 'n gewilde bestemming vir branderplankryers.
Vertalings: gewilde | |||
---|---|---|---|