Enkelvoud Meervoud
  goewerneur     goewerneurs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  goewerneurtjie     goewerneurtjies  
goe•wer•neur
(politiek) Hoof van 'n deelstaat, provinsie of kolonie.
Sir Walter Francis Hely-Hutchinson was die laaste goewerneur van die Kaapkolonie voor dit in 1910 deel van die Unie van Suid-Afrika geword het.
  Vertalings:   
Engels: governor(en)
Nederlands: gouverneur(nl)