gordel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gordel | gordels |
- gor•del
- (kleding) Band wat om die middellyf gedra word, tipies om 'n broek bo te hou.
- (motorterme) Veiligheidsgordel in 'n kar.
- (aardrykskunde) (astronomie) Smal, lank uitgerekte strook (sone) op aarde of in die ruimte (soos 'n asteroïdegordel of die Kuiper-gordel).
- Vandag is dit algemeen vir mans om 'n gordel aan hul langbroeke te dra.
- Sit jou gordel aan voor jy ry.
- Die diereriem is ’n sowat 20 grade breë, denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die son, maan en planete skynbaar beweeg.
- «Die gordel stywer intrek.»
- Met minder as voorheen klaarkom.
Vertalings: gordel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gordel.