[1] 'n Leerbelt.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  belt     belde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  betjie     betjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Van Engels, 'belt', 'n gordel.

  Woordafbreking

belt

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (kleding) Gordel wat om die lyf gedra word om 'n broek bo te hou.
  2. (motorterme) Veiligheidsgordel in 'n kar.

     Voorbeeldsinne

  1. Maak jou broek en jou belt los geleidelik; die leeuloop is baie verleidelik.[1]
  2. Sit jou belt aan voor jy ry.

     Eienskappe

Die woord kom oor die algemeen nie in Afrikaanse woordeboeke voor nie, en dis beter om dit in formele taalgebruik te vermy. Die voorkoms van "belT"/"belDe" is ook ongewoon. Afrikaans het gewoonlik 'n [d] op die einde van 'n woord wat as 'n [t] uitspreek word, wat dan in verbuigings ook 'n [t] word.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Gordel wat om die lyf gedra word
Engels: belt(en)
Nederlands: riem(nl)
  Vertalings:   2. Veiligheidsgordel
Engels: belt(en)
Nederlands: gordel(nl)

  Verwysings


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɛlt]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bellen
  2. derde persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bellen
  3. (verouderd) gebiedende wys meervoud van bellen

     Voorbeeldsinne

1.: Jij belt.
2.:Hij, zij, het belt.
3.: Belt!