Enkelvoud Meervoud
  graafskap     graafskappe  
graaf•skap
  1. (geskiedenis) 'n Gebied wat in die feodale tyd deur 'n graaf bestuur is.
  2. 'n Administratiewe gebied in die Verenigde Koninkryk of die Verenigde State.
Holland en Vlaandere was graafskappe, terwyl Brabant en Gelre hertogdomme was.
  Vertalings:   
Duits: Grafschaft(de) v
Engels: county(en)
Nederlands: graafschap(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor graafskap.