Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   groot     groot     groots    
Vergrotend   groter     groters  
Oortreffend   grootste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  grote     grotes    
Bywoord
Oortreffend   die grootste  

  Woordafbreking

gro•ters

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Partitiewe vorm van die vergrotende trap van groot.

     Voorbeeldsinne

Om 'n eed te neem moet iemand die gesag van iets groters as hyself inroep.

     Antonieme

kleiners