Pas op vir grypdiewe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grypdief     grypdiewe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grypdiefie     grypdiefies  

  Woordafbreking

gryp•dief

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(misdaad) 'n Dief wat items van waarde by mense gryp en dan weghardloop.

     Voorbeeldsinne

Help, 'n grypdief het my handsak gesteel!

     Verwante woorde

sakkeroller

     Vertalings

  Vertalings:    grypdief
Engels: grab thief(en)
Nederlands: gauwdief(nl)