sakkeroller
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sakkeroller | sakkerollers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sakkerollertjie | sakkerollertjies |
- sak•ke•rol•ler
- (misdaad) 'n Dief wat ongemerk draagbare items van waarde uit mense se sakke steel, soos beursies, selfone en juweliersware.
- As jy daar inkopies doen moet jy maar oppas vir sakkerollers.
Vertalings: sakkeroller | |||
---|---|---|---|