Afrikaans (af)

  Uitspraak

IPA: [ɦet, ət]
IPA: onbepaalde wys: [ɦeː]; teenwoordige tyd: [ɦet, ət]; verlede tyd: [χəˈɦɑt], (verouder:) [ɦɑt]; teenwoordige deelwoord: [ˈɦebənt, ˈɦebəndə]

  Met Arabiese letters

هَِتْ
onbepaalde wys: هَِه ; teenwoordige tyd: هَِتْ ; verlede tyd: خِهَدْ , (verouder:) هَدْ ; teenwoordige deelwoord: هَِبِنْدِی , هَِبِنْدْ

  Spelling tot 1909

het, 't
onbepaalde wys: hè, teenwoordige tyd: het, 't; verlede tyd: gehat, gehad, (verouder:) hat, had; teenwoordige deelwoord: hebbent, hebbend(e)
Hulpwerkwoord
het
Verdere vervoegings: het (vervoeging)

  Hulpwerkwoord

     Betekenisse

Dit word word gebruik ter omskrywing
a) van die bedrywende vorm van die verlede tyd, voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd
b) (verouder:) van die lydende vorm van die voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd.

     Vertalings

  Vertalings:    hê
Duits: haben(de)
Engels: have(en)
Frans: avoir(fr)
Nederlands: hebben(nl)
Sweeds: ha(sv)
Yslands: hafa(is)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Onbepaalde wys
Teenwoordige Tyd ek het
Verlede Tyd ek het gehad,
(verouder:) had
Teenwoordige Deelwoord hebbend(e)
Verlede deelwoord gehad
Verdere vervoegings: hê (vervoeging)

  Werkwoord

     Betekenisse

Besit, beskik oor.

     Eienskappe

Oorganklik.

     Vertalings

  Vertalings:    hê
Duits: haben(de)
Engels: have(en)
Nederlands: hebben(nl)
Sweeds: ha(sv)
Yslands: hafa(is)