halter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
halter | halters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
haltertjie | haltertjies |
- hal•ter
- Die koptuig van 'n ry-, pak- of skoudier
- 'n Galgtou of strop
- (biologie) Die rudimentêre knuppelvormige agter- of voorvlerke van tweevlerkiges ( Diptera) wat as balansorgane funksioneer
- (sport) 'n Stok met twee gewigte wat gebruik word by gewigoptel
- (figuurlik) 'n Belemmering
- Skoudiere word aan halters gelei.
- koptuig
- halterketting
- halterriem
- perdehalter
- stalhalter
Vertalings: 1. Die koptuig van 'n ry-, pak- of skoudier | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Rudimentêre knuppelvormige agter- of voorvlerke | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Gewig | |||
---|---|---|---|