Modestus die heilige.
Enkelvoud Meervoud
  heilige     heiliges  
hei•li•ge
(religie) Christendom: 'n Titel wat toegeken word aan oorlede persone wat besonder regskape en gelowig gelewe het.
In die kuns word heiliges dikwels afgebeeld met 'n stralekrans om hulle kop.
  Vertalings:   
Engels: saint(en)
Nederlands: heilige(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   heilig     heilige     heiligs    
Vergrotend   heiliger      
Oortreffend   heiligste  
Attributiewe vorm van heilig.
  Vertalings:   
Engels: holy(en)
Nederlands: heilige(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heilige.