Hoendervleis [1]
Hoendervleis [2]
Enkelvoud Meervoud
  hoendervleis     hoendervleise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoendervleisie     hoendervleisies  
IPA: [ˈɦunərfləɪ̯s]
hoen•der•vleis
  1. Vleis van 'n hoender.
  2. 'n Refleks van die vel onder invloed van koude of angs, waarby die haartjies regop gaan staan.
  1. In teenstelling met die rooivleis van soogdiere word hoendervleis (net soos die vleis van ander pluimvee) witvleis genoem.
  2. Die spookstorie geen my hoendervleis.
  Vertalings:   2. Velrefleks
Duits: Gänsehaut(de) v
Engels: goose bumps(en)
Nederlands: kippenvel(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoendervleis.