ingewikkeld
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | ingewikkeld | ingewikkelde | ingewikkelds | |
Vergrotend | ingewikkelder | ingewikkelders | ||
Oortreffend | ingewikkeldste |
- Wat nie maklik of eenvoudig is nie.
- Die probleem is ingewikkeld.
- Dit is 'n ingewikkelde situasie.
- gekompliseerd
- kompleks
- moeilik
- problematies
- raaiselagtig
- verwarrend
- verwikkeld
- eenvoudig
- maklik
Vertalings: ingewikkeld | |||
---|---|---|---|