Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  —     insetkoste  

  Woordafbreking

in•set•kos•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(ekonomie) Koste wat gemaak moet word om die vervaardiging moontlik te maak

     Voorbeeldsinne

  1. Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheidsituasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. [1]

     Sinonieme

Vervaardigingskoste

     Hiperonieme

Koste

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: productiekosten(nl)

  Verwysings