Enkelvoud Meervoud
  integraal     integrale  
in•te•graal
(wiskunde) Die limiet van 'n som van dele wat onbepaald afneem in grootte terwyl hulle toeneem in aantal.
Dit is nie so maklik om dié integraal te bereken nie.
  Vertalings:   
Engels: integral(en)
Nederlands: integraal(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   integraal     integrale     integraals    
Vergrotend   integraler      
Oortreffend   integraalste  
Wat vir volledigheid nodig is; saam 'n geheel uitmaak; selfstandig naas ander elemente staan.
Die Gariepdam, die grootste dam in Suid-Afrika, is 'n integrale deel van die Oranjerivierprojek.
onlosmaaklik
  Vertalings:   
Engels: integral(en)
Nederlands: integraal(nl)