Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   isotakties     isotaktiese     isotakties  
 
Sindio- en isotaktiese polipropileen.

  Woordafbreking

iso•tak•ties

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Wat se sygroepe dieselfde posisie inneem

     Voorbeeldsinne

Die isotaktiese vorm van polistireen is 'n semikristallyne vastestof met 'n smeltpunt van 242 °C.

     Hiperonieme

takties

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: isotactic(en)
Nederlands: isotactisch(nl)