Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   takties     taktiese     takties  

  Woordafbreking

tak•ties

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Met taktiek/oorleg handel (taktvol); die beskikbare middele op doeltreffende wyse aanwend.
  2. (chemie) Wat betref die rangskikking van die sygroepe van 'n polimeerketting.

     Voorbeeldsinne

  1. Sy bevordering was 'n taktiese flater en gaan die maatskappy baie geld kos.
  2. Polistireen is 'n taktiese polimeer en sy eienskappe kan baie verskil indien die sygroepe anders gerangskik is.

     Hiponieme

isotakties, sindiotakties, atakties

     Afgeleide woorde

taktisiteit

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tactic(en)
Nederlands: tactisch(nl)