Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   atakties     ataktiese     atakties  
atak•ties
(chemie) Wat 'n lukrake rangskikking van die sygroepe van 'n polimeerketting besit
(medies) Wat aan ataksie ly; 'n senuweesteuring wat tot koördinasiesteuring lei.
Die ataktiese vorm van polistireen vorm 'n glas met 'n taamlike lae smeltpunt
takties
  Vertalings:   
Engels: atactic(en)
Frans: atactique(fr)
Nederlands: atactisch(nl)