Iso- en sindiotaktiese polipropileen.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sindiotakties     sindiotaktiese     sindiotakties  
sin•dio•tak•ties
(chemie) Wat se sygroepe afwissel in posisie.
Die sidiotaktiese vorm van polistireen is 'n semikristallyne vastestof met 'n smeltpunt van 270 °C.
takties
  Vertalings:   
Engels: syndiotactic(en)
Nederlands: syndiotactisch(nl)