jaag
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | jaag |
Verlede Tyd | ek | het gejaag |
Verdere vervoegings: jaag (vervoeging) |
Uitspraak
- IPA: teenwoordige tyd: [jɑːχ]; verlede tyd: [χəˈjɑːχ]; gebiedende wys: [jɑːχ]
Met Arabiese letters
- teenwoordige tyd: یَاخْ ; verlede tyd: خِیَاخْ ; gebiedende wys: یَاخْ
Werkwoord
Betekenisse
- Wild vervolg.
- Dryf, aandryf.
- Snel, vinnig beweeg.
Wisselvorme
Eienskappe
Vertalings
Vertalings: jaag | |||
---|---|---|---|