jaguar
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
jaguar | jaguars |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
jaguartjie | jaguartjies |
- ja•gu•ar
- (soogdiere) Gespikkelde, katagtige roofdier ( Panthera onca) wat in Sentraal- en 'n groot deel van Suid-Amerika voorkom.
Vertalings: jaguar | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor jaguar.