'n Kameel.
Deur Grieks, kamelos van die Hebreeus, gamal vir "kameel".
Enkelvoud Meervoud
  kameel     kamele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kameeltjie     kameeltjies  
ka•meel
(soogdiere) 'n Hoefdier met 'n boggel op die rug wat aan die familie   Camelidae behoort.
Die twee ware kamele is die dromedaris met sy enkele boggel en die Baktriese kameel met die dubbele boggel.
  Vertalings:    kameel
Engels: camel(en)
Nederlands: kameel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kameel.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kameel m kamelen 
Verkleinwoord kameeltje kameeltjes
Hulp:IPA: [ka.ˈmel]
    
(lêer)
ka•meel
(soogdiere) Kameel