karavaan
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karavaan | karavane |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
karavaantjie | karavaantjies |
- Van Persies, 'kārvān'.
- ka•ra•vaan
- 'n Woonwa; vervoerbare sleepwa waarin mense kan slaap.
- Groep (konvooi) reisigers met pakdiere soos kamele.
- Haar pa is werkloos en haar ma bedryf 'n skoonheidsalon vanuit 'n karavaan in die voortuin.
- Karavane het doeltreffende handel oor die Saharawoestyn moontlik gemaak.
- 1. woonwa
Vertalings: karavaan | |||
---|---|---|---|