woonwa
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
woonwa | woonwaens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
woonwaentjie | woonwaentjies |
- woon•wa
- Sleepwa waarin mense kan bly en slaap, wat tipies vir vakansies gebruik word.
- Ná sy aftrede het hy met sy woonwa die wêreld deurkruis, by geleentheid vanaf Kaapstad tot in Kaïro en van daar na Europa.
Vertalings: woonwa | |||
---|---|---|---|