kasteel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kasteel | kastele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kasteeltjie | kasteeltjies |
- Afgelei van Middelnederlands casteel, Pikardies castel en Latyns castellum (wat oorspronklik na 'n blokhuis of bolwerk verwys het).
- kas•teel
- 'n Middeleeuse woning wat teen aanvalle versterk is.
- Kastele is vir politieke, strategiese en militêre redes opgerig, byvoorbeeld om 'n bepaalde gebied te oorheers, maar wat terselfdertyd ook as woonplek van 'n adellike gesin gedien het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
wysig- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kasteel.