[1] Burg Eltz, 'n kasteel in Duitsland.
Enkelvoud Meervoud
  burg    burge  
IPA: [bœrχ], meervoud: [ˈbœrgə]
بِورْخْ , meervoud: بِورْگِی
  1. Versterkte kasteel van 'n ridder, slot.
  2. Gekastreerde vark.
  1. Die terme kasteel en burg verwys in Europa na die adellike vesting van die Hoë Middeleeue wat om politieke, strategiese en militêre redes opgerig is.
  2. 'n Vark is soogdier met gesplete hoef, waarvan die manlike vark beer, die gekastreerde burg, die vroulike sog, en die onvolwasse varkie heet.

Meer inligting