katalisator
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
katalisator | katalisators |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كَتَلِیسَاتَُورْ , meervoud: كَتَلِیسَاتَُورْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Voorwerp wat 'n chemiese reaksie bespoedig of vertraag sonder om self deur die reaksie verander of verbruik te word.
Voorbeeldsinne
- Die gebruik van katalisators is baie oud; Die Neanderdallers het moontlik reeds mangaandioksied gebruik om die ontbrandingstemperatuur van hout te verlaag om makliker vuur te kan maak.
Vertalings
Vertalings: katalisator | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor katalisator.