Enkelvoud Meervoud
  kater     katers  
ka•ter
  1. (soogdiere) Manlike kat.
  2. Die onaangename gevolge van oormatige drinkery
  1. As jy bekommerd is oor hoe om jou kat te versorg nadat hy of sy gesaai is (kat) of gekastreer ( kater), moenie bang wees nie![1]
  2. 'n Kater is jou liggaam se manier om te sê jy het te veel gedrink. [2]
  1. mannetjieskat
  2. Dikkop, haarpyn, babelas
  Vertalings:   Manlike kat
Engels: tomkat(en)
Nederlands: kater(nl) m
  Vertalings:   Haarpyn
Engels: hangover(en)
Nederlands: kater(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kater.