Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  komplekse getal     komplekse getalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  komplekse getalletjie     komplekse getalletjies  

  Woordafbreking

kom•plek•se ge•tal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) 'n Getal in die vorm a + bi, waar a en b reële getalle is, terwyl i nie-reël (of imaginêr) is. Per definisie is  .

     Voorbeeldsinne

Komplekse getalle word in 'n eindelose aantal verskillende velde gebruik, insluitend ingenieurswese, elektromagnetisme, kwantumfisika, toegepaste wiskunde, en chaosteorie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: complex number(en)
Nederlands: complex getal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor komplekse getal.