'n Simbool vir die reeks reële getalle (ℝ)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reële getal     reële getalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reële getalletjie     reële getalletjies  

  Woordafbreking

re•ë•le ge•tal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) Alle rasionale getalle en irrasionale getalle saam. Let wel, daar is getalle wat nie reël is nie, soos die vierkantswortel van -1.

     Voorbeeldsinne

Die reële getalle sluit al die rasionale getalle, soos bv. die heelgetal -5 en die breuk 4/3, en al die irrasionele getalle soos bv. √2 in.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: real number(en)
Nederlands: reëel getal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reële getal.