rasionale getal
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rasionale getal | rasionale getalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rasionale getalletjie | rasionale getalletjies |
- ra•sio•na•le ge•tal
- (wiskunde) 'n Getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle. Met ander woorde, 'n getal wat as 'n breuk, 'n eindige desimaal of 'n repeterende desimaal geskyf kan word. Alle heelgetalle is ook rasionaal.
- Elke rasionale getal kan op 'n oneindige aantal maniere uitgedruk word, soos maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rasionale getal.