irrasionale getal

Die bekende wiskundige konstante pi (π) is een van die bekendste irrasionale getalle.
Enkelvoud Meervoud
  irrasionale getal     irrasionale getalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  irrasionale getalletjie     irrasionale getalletjies  
ir•ra•sio•na•le ge•tal
(wiskunde) 'n Getal wat nie as 'n breuk van twee heelgetalle geskryf kan word nie.
'n Irrasionale getal kan soms in wortelvorm geskryf word, soos die vierkantswortel van 2, of ook as 'n desimale getal wat NOOIT herhaal nie, soos pi.
rasionale getal
  Vertalings:   
Engels: irrational number(en)
Nederlands: irrationaal getal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor irrasionale getal.