Enkelvoud Meervoud
  koppelvlak     koppelvlakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koppelvlakkie     koppelvlakkies  
IPA: [ˈkɔpəɫflɑk], meervoud: [ˈkɔpəɫflɑkə]
kop∙pel∙vlak
(rekenaarwetenskap) Die stelsel wat 'n masjien of rekenaar gebruik om die gebruiker daarvan toe te laat om bevele aan die masjien of rekenaar te gee.
Die program het 'n gebruikersvriendelike koppelvlak.
  Vertalings:    koppelvlak
Engels: interface(en)
Nederlands: koppelvlak(nl)


Hulp:IPA: [ˈkɔpəɫvlɑk]
(lêer)
kop∙pel∙vlak
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord koppelvlak koppelvlakken 
Verkleinwoord koppelvlakje koppelvlakjes
(rekenaarwetenskap) Koppelvlak