Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   koud     koue        
Vergrotend   kouer      
Oortreffend   koudste    
Bywoord
Oortreffend   bibberkoud, yskoud, piskoud  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [kœut]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat 'n lae temperatuur het; nie warm nie.

     Spreekwoorde

Oud maar nog nie koud nie (nog aan die gang; lewenskragtig).
«Nie skrik vir koue pampoen nie.»
Nie maklik laat intimideer nie; Skrik nie maklik nie.


     Antonieme

warm, heet

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cold(en)
Esperanto: malvarma(eo)
Nederlands: koud(nl)