Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kragstasie     kragstasies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kragstasietjie     kragstasietjies  

  Woordafbreking

krag•sta•sie

  Uitspraak

IPA: [kragˈstasie]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Plek waar energie van die een of ander vorm omgeskakel word na elektrisiteit om dan beskikbaar gemaak te om vir gebruik.

     Voorbeeldsinne

Hierdie kragstasie gebruik steenkool vir die ontwikkeling van elektrisiteit.

     Sinonieme

kragsentrale

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: power station(en)
Nederlands: elektriciteitscentrale(nl)
Russies: электростанция(ru) (elektrastansia)