Die kwadraat van x.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kwadraat     kwadrate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kwadraatjie     kwadraatjies  

  Etimologie

Van Latyn, 'quadratus', vierkant.

  Woordafbreking

kwa•draat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) Tot die mag 2; die resultaat as 'n getal met homself vermenigvuldig word.

     Voorbeeldsinne

Nege is die kwadraat van drie (3×3 = 9).

     Antonieme

vierkantswortel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: square(en)
Nederlands: kwadraat(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwadraat.