Wiskundige uitdrukking vir die vierkantswortel van x.
Enkelvoud Meervoud
  vierkantswortel     vierkantswortels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vierkantsworteltjie     vierkantsworteltjies  
vier•kants•wor•tel
(wiskunde) 'n Getal wat met homself vermenigvuldig die gegewe getal oplewer.
Die vierkantswortel van 121 is elf (11x11=121).
kwadraat
  Vertalings:   
Engels: square root(en)
Nederlands: vierkantswortel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vierkantswortel.