'n Kweper.
Enkelvoud Meervoud
  kweper     kwepers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kwepertjie     kwepertjies  
IPA: [ˈkviə̯pərs, ˈkʋiə̯pərs]
كْڤَِیپِرْسْ

kwépers

(plantkunde), (vrugte) Meervoud van kweper; meer as een kweper.
  Cydonia oblonga
  1. Kwepers is vroeër jare algemeen in tuine aangeplant vir die vrugte wat vir konfyt gebruik is.
  2. In Suid-Afrika word kwepers soms vars van die boom af geëet, geskil en met sout bestrooi.
  Vertalings:    kwepers
Engels: quinces(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwepers.