'n Kweper.
Enkelvoud Meervoud
  kweper     kwepers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kwepertjie     kwepertjies  
IPA: [ˈkviə̯pər, ˈkʋiə̯pər], meervoud: [ˈkviə̯pərs, ˈkʋiə̯pərs]
كْڤَِیپِرْ ; meervoud: كْڤَِیپِرْسْ
kwéper, meervoud: kwépers
  1. (plantkunde)   Cydonia oblonga, die kweperboom.
  2. (vrugte) Soort geel, peervormige vrug van die kweperboom.
  1. Kwepers is vroeër jare algemeen in tuine aangeplant vir die vrugte wat vir konfyt gebruik is.
  2. In Suid-Afrika word kwepers soms vars van die boom af geëet, geskil en met sout bestrooi.
  Vertalings:    kweper
Bretons: aval-stoub(br)
Deens: kvæde(da)
Duits: Quitte(de)
Engels: quince(en)
Esperanto: cidonio(eo)
Faroëes: kvøða(fo)
Frans: coing(fr)
Grieks (Dhimotiki): κυδώνι(el) (kidhoni)
Grieks (Katharewoesa): κυδώνιον μῆλον(el) (kidhonjon milon)
Hongaars: birsalma(hu)
Italiaans: cotogna(it)
Latyn: malum cydonium(la)
Nederlands: kwee(nl), kweepeer(nl)
Noors: kvede(no)
Portugees: marmelo(pt)
Russies: айва(ru) (ajwa)
Spaans: membrillo(es)
Sweeds: kvitten(sv)
Turks: ayva(tr)
Turks (Osmaans): آیوا(osm) (ayva)
Wit-Russies: айва(be) (ajva)
Xhosa: ikwepile
Yslands: roðarunni(is), kveði(is)
Zoeloe: ikwipili(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kweper.