Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   letterlik     letterlike     letterlikes    
Vergrotend   letterliker      
Oortreffend   letterlikste  

  Woordafbreking

let•ter•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Feitelik en getrou soos dit gesê of geskryf is; nie figuurlik nie.

     Voorbeeldsinne

Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik, byvoorbeeld: 'n gebreekte been, terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word, byvoorbeeld 'n gebroke hart.

     Antonieme

figuurlik

     Vertalings

  Vertalings:    letterlik
Engels: literally(en)
Nederlands: letterlijk(nl)