lokatief
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | lokatief |
Attributief | lokatiewe |
Partitief | lokatiefs |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
lokatiewe | lokatiewes |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈluə̯kɑtif], meervoud: [ˈluə̯kɑtivə]
- byvoeglik: predikatief: [lukɑˈtif], attributief: [lukɑˈtivə], partitief: [lukɑˈtifs]
- gesubstantiveer: [lukɑˈtivə], meervoud: [lukɑˈtivəs]
- لُوَكَاتِیفْ , meervoud: لُوَكَاتِیڤِی
- byvoeglik: predikatief: لُوَكَاتِیفْ , attributief: لُوَكَاتِیڤِی , partitief: لُوَكَاتِیفْسْ
- gesubstantiveer: لُوَكَاتِیڤِی , meervoud: لُوَكَاتِیڤِسْ
- lókatief, lókatiif; meervoud: lókatiwe, lókati-we
- byvoeglik: predikatief: lókatief, lókatiif; attributief: lókatiwe, lókati-we; partitief: lókatiefs, lókatiifs
- gesubstantiveer: lókatiwe, lókati-we; meervoud: lókatiwes, lókati-wes
- 1. Wat betrekking het of die funksie het van 'n lokatief.
- 2. Plekaanduidend.
- 1. lokatiwies
Vertalings: lokatief | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lokatief | lokatiewe |
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat in 'n plek of by 'n plek aandui.
- Woord in die lokatief.
- 1. lok.
Vertalings: lokatief | |||
---|---|---|---|
|