'n Maalgat in die see.
Enkelvoud Meervoud
  maalgat     maalgate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  maalgaatjie     maalgaatjies  
maal•gat
'n Kuil gevorm in die bed van 'n onstuimige stroom.
Hy herken die derde gevaar, maar is teen hierdie tyd so verblind en verward dat hy in ’n maalgat (roerkuil) beland en daarvandaan weer op die sandbank waarvandaan hy gekom het.
draaikolk
maalstroom
  Vertalings:   
Engels: whirlpool(en)
Nederlands: draaikolk(nl)